R45.00
5 in stock
Dil voel ‘n bietjie siek. Hy hoes en proes. Krok s? hy moet in die bed bly. Maar Dil is nie ‘n maklike pasi?nt nie … Het dokter Krok die regte medisyne om hom gesond te kry.