My Eerste Voel En Vind: Parkie

R85.00

1 in stock

SKU 9780799388688 Category

Hierdie opwindende nuwe reeks interaktiewe boeke is ?n prettige manier om jou baba aan die wonderw?reld van boeke bekend te stel! Die duursame kartonboeke het groot flappies om prettige raai-raaispeletjies te speel, en daar is verskillende interessante teksture op elke dubbelblad en op die voorblad sodat klein vingertjies speel-speel kan leer! Elke boek bevat helder, lewendige illustrasies en ritmiese, herhalende teks om vroe? taalvaardighede te ontwikkel.

Author