R45.00
6 in stock
Dil voel ‘n bietjie siek. Hy hoes en proes. Krok s� hy moet in die bed bly. Maar Dil is nie ‘n maklike pasi�nt nie … Het dokter Krok die regte medisyne om hom gesond te kry.