Krok En Dil Se Groen Grappieboek

R50.00

6 in stock

SKU 9781776252817 Category

Krok en Dil hou van grappies! In hierdie groen grappieboek is hope grappies wat selfs die knorrigste krokodil sal laat skater van die lag. Wat noem jy ‘n krokodil met komkommers in sy ore? Wat is groen en ruik net soos rooi verf? Hoe ruik ‘n baba-krokodil? Perfek vir voorlees en selflees.