Toe Ons Oneindig Was

R110.00

2 in stock

SKU 9781776250240 Category

Die lewe op ‘n klein dorpie is nie so sleg as ‘n mens een goeie vriend het wat joy verstaan nie.  So voel Kara aan die begin van haar matriekjaar.  Sy en Eduard is ewe lief vir flieks en droom oor al die lande waarheen hulle eendag wil reais.  Maar alles verander toe hulle Samantha ontmoet.  Sy’s nie net onmoontlik mooi nie, maar speel ook volgens haar eie reels.  Dis nie lank voordat sy Kara en Eduard se perfekte vriendskap begin toets nie…

Author